Description
Watter voel is dit? bied aan die aspirant voelkyker ‘n maklike benadering tot die uitken van voels, wat dikwels maar verwarrend kan wees.
Die benadering is eenvoudig en direk. ‘n Groot aantal van Suider-Afrika se verstommende verskeidenheid van meer as 900 voelsoorte word gegroepeer aan die hand van familie-ooreenkoms, habitatvoorkeur of, soms, soorte wat met mekaar verwar kan word.
Die leser word aangemoedig om eers met die kenmerke van die groep vertroud te raak voordat die uitken van soorte aangepak word.
Alleen of saam met ‘n veldgids is Watter voel is dit? ‘n boeiende inleiding tot die voels van die streek en ‘n soliede grondslag waarop ‘n belangstelling in voels uitgebou kan word.