Ons Eerste Herinneringe

R 230.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 36697b4fc2c8 Categories: , , , , Tag:
Description

Description

As ’n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam,  het Cathy Heaton ’n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Die kind sal dié album kan verstaan en geniet wanneer hy/sy ouer is. Dit is ’n kosbare aandenking van die moeder en kind se reis vanaf voorgeboorte (reeds vanaf die vyfde week van swangerskap) tot die kind vyf jaar oud word.
Die aanloklike formaat word deurvleg met verruklike babafoto’s en toepaslike aanhalings en verse wat dit maklik maak om mylpale, spesiale geleenthede, gedagtes en algemene agtergrond aan te teken. Daar is oorgenoeg ruimte om verskeie foto’s of ander aandekings of herinnerings in te plak.
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.