Back

Net die oortjies van die seekoei en ander Afrikaanse idiome

R 180.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 8754382a9f08 Categories: , , , Tag:
Description

Description

As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker ’n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skryfwerk in iets ver bo die gewone.
Kobus Galloway se grappige volblad-illustrasies help jong taalgebruikers om die idiomeskat van Afrikaans vas te lê sodat dit met gemak en plesier gebruik kan word. Volwasse lesers verkneukel hulle nie net in die vernuf waarmee die skepper van Idees vol vrees  woord en beeld teenoor mekaar afspeel nie; die genot om ou segswyses aan die vergetelheid te ontruk, steek vure van nostalgie vir toeka se tye opnuut aan die brand.
Soos in hierdie boek se voorganger, ’n Wolf in skaapsklere,  word die idiome van kort betekenisverklarings voorsien, en die kleurvolle illustrasies word agterin deur ’n lys met nóg idiome en uiteensettings aangevul.
Wees gewaarsku: Lesers van alle ouderdomme sal Net die oortjies van die seekoei  met moeite neersit.
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.