Description

Description

Goeiemôre, mnr. Mandela word uitgegee deur Penguin Suid-Afrika. Die Engelse uitgawe, Good Morning, Mr Mandela, word wêreldwyd deur Penguin Books Verenigde Koninkryk uitgegee en in Suid-Afrika versprei. Dit is die uitsonderlike verhaal van ’n jong vrou wie se lewe en alles waarin sy geglo het, omgeswaai is deur die grootste staatsman van ons tyd.
Zelda la Grange het grootgeword as ’n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy een van die mense word op wie Nelson Mandela die swaarste steun in die vervulling van sy lewenstaak. Sy deel nou sy inspirerende gawes aan haar met die wêreld.
Die Britse uitgewer van die boek, Helen Conford, vind die boek deurstraal van eerlikheid en liefde, en meen dat dit ’n mens sal aanraak met die wete dat elkeen van ons die vermoë het om te verander.
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.