Drie Baasspeurders

R 80.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9781432305550 Categories: , , , , Tag:
Description

Description

Markus is tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is ‘n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en ‘n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal).

In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy ‘hondetaal’ kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl dié drie ‘baasspeurders’ die hondestelers probeer vastrek. Basjan byt ’n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.

Additional information

Additional information

Weight 0.80 kg
Dimensions 12.8 × 19.8 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.