Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek

R 380.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9781432306748 Categories: , , , , Tag:
Description

Description

Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek  is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met  heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur.

Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek  is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto’s beeld die eindresultate van elke gereg uit.

Additional information

Additional information

Weight 0.1420 kg
Dimensions 21.5 × 26 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.