Die Jakkalsdans

R 190.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9781415201015 Categories: , , , Tag:
Description

Description

Op ‘n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood ‘n flambojante teehanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap.

Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi.

Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hy moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans?

En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.

Additional information

Additional information

Weight 0.313 kg
Dimensions 14.6 × 22.2 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.