Description
Vier agt tydlose klassieke kindersprokies, insluitende Rooikappie,Die Gestewelde Kat, Die Gemmerbroodmannetjie,Drie Klein Varkies, Raponsie, Gouelokkiesen die Drie Bere, Die Sneeukoninginen Hansie en Grietjie. Elke sprokie word oorvertel vir jong kinders, bevat pragtige illustrasies en beloof ure van eindelose genot.