Die Banting-oplossing

R 230.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9781776090365 Categories: , , , , Tag:
Description

Description

Die banting-boek waarop almal gewag het! 

Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en ‘n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing  verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit:
• verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae;
• skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde;
• bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies;
• verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom;
• help jou om voedseletikette te verstaan; en
• wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg.

Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto’s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Additional information

Additional information

Weight 0.500 kg
Dimensions 15.3 × 23.4 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.