Breinchirurg se dieet

R 160.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9780143538875 Categories: , , , , Tag:
Description

Description

In ‘n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ‘n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchirurg, a maklike veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af.

Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70kg verloor en baie gesonder gevoel.

Die breinchirurg se dieet:
  • is ‘n realistiese, stap-vir-stap gids wat jou wys hoe om beheer oor jou gewig te kry sonder om op modediëte of eetlusdempers staat te maak;
  • bemagtig jou met kennis oor hoe om gesond en maer te bly;
  • verskaf inligting oor die energiewaardes van voedsel en riglyne vir maaltydplanne wat jou pad na gewigsverlies maklik en sorgvry sal maak.

Derduisende mense het al baat gevind by dr. Liebenberg se inspirerende verhaal. Sonder om doekies om te draai, wys hy jou dat jou breinkrag die sleutel hou vir gewigsverlies op ‘n natuurlike, voor die hand liggende manier.

Additional information

Additional information

Weight 0.135 kg
Dimensions 12.9 × 19.8 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.