Beste Suid Africa Braai Resepte

R 280.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9780798150095 Categories: , , , , Tag:
Description

Description

Die meer as 100 000 eksemplare wat van hierdie boek verkoop is, is voldoende bewys dat dit ‘n betroubare, praktiese gids tot feitlik alle aspekte van vleisbraai is. Van vuurmaakgoed tot hoe om te bepaal of die kos gaar is, word aangeroer.

Die resepte, met talle wenke en voorstelle, bied nie net heerlike nuwe maniere om hoender, vis en talle vleissnitte te braai nie, maar ook wenke vir bykosse wat die hoofmaal komplementeer en sprankel aan die geleentheid verleen.

Additional information

Additional information

Weight 0.500 kg
Dimensions 13.7 × 21.3 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.