Alfabet Van Voels

R 190.00

Sold By : Reka Afrika | Africa's Online Market Place SKU: 9781415201459 Categories: , , Tag:
Description

Description

Andre P Brink sĂȘ: “Die verbysterende verskeidenheid verhale in SJ Naude se merkwaardige bundel Alfabet van die voels tel onder die bestes in Afrikaans … Vir enige leser wat wil bybly by wat op die voorpunt van Afrikaanse literatuur gebeur, is hierdie bundel werklik onmisbaar.”

Dit is ‘n boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie “Die mobile” raak ‘n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies.

“Die lawaaimasjien” en “VNLS” is albei verhale oor die saamleef met die verlies aan bande met ‘n kultuur en ‘n kinderverlede. Dikwels word daar in hierdie verhale ‘n spanningsveld geskep tussen die bevryding van die verlede en die terughunkering daarna.

Die verhale is wyd leesbaar met prikkelende stories, ideeryk met nuwe ruimtes, gebeure en karakters.

Additional information

Additional information

Weight 0.293 kg
Dimensions 14.6 × 22.2 cm
Shipping & Delivery
Reka Afrika utilizes the most efficient and economic courier services to ensure fast and direct delivery anywhere in South Africa. We do deliveries from Monday - Friday 08:00am - 17:00pm. For international shipments please contact us on info@rekafrika.com or (+27) 10 493 8608/9 for an accurate shipping quote before proceeding to checkout. Phone support available Mon - Fri 09:00am - 17:00pm (UTC+2) For our full shipping policy click HERE.